Paul Grobler - Jou behoeftes het 'n doel!
Vra en jy sal kry… So begin vers 7. Ons hou so baie daarvan om te hoor ons kan net vra en kry en as ons weer sien dan dink ons God dien ons en ons wil en verloor ons perspektief oor waaroor dit regtig gaan. Maar wat beteken vers 12 dan vir ons vandag? Het my begeertes en behoeftes enige plek as ons Jesus volg. Jesus gee ons ‘n idee van watter doel ons behoeftes speel en dit is nogal n groot rol. Met Matt 7:12 gaan ons leer dat jou behoeftes dalk n groter sleutel in God se koninkryk speel as wat jy dink. http://youtu.be/ElFUigTYrvM