Toe die kerkgebou in 1936 opgerig is as die NG Kerk Pinetown, was die preekstoel aan die oostekant van die gebou, en die ingang wes. Daarna is dit omskep in 'n kleuterskool. Toe ons die gebou gekoop het, is dit weer omskep in 'n kerkgebou, met die preekstoel aan die westekant.
|
![]() |
|
|